Description
Laeveld SCOUT™ is n praktiese handleiding vir alle rolspelers in die wingerdbedryf. Die veldgids beskryf die ekonomies belangrikste peste wat aangespreek moet word om die suksesvolle produksievan tafeldruiwe te verseker. Peste en hulle biologie word beskryf, met gepaardgaande foto’s en netjiese diagramme wat die uitkenning en verstaan daarvan in die veld sal verseker en vergemaklik. Skadesimptome, verkenningsmetodes en bestuurswenke word verduidelik en deur middel van treffende foto’s en diagramme uitgelig.
Customer Reviews
Rated 0 out of 5
0 reviews
Rated 5 out of 5
0
Rated 4 out of 5
0
Rated 3 out of 5
0
Rated 2 out of 5
0
Rated 1 out of 5
0
Be the first to review “Laeveld SCOUT™ vir die wingerdbedryf (Afrikaans)” Cancel reply
Related Products
Purific – Water Sanitiser
Rated 0 out of 5
In stock
R95,00 – R5000,00Price range: R95,00 through R5000,00
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

Reviews
Clear filtersThere are no reviews yet.