Description
Laeveld SCOUT™ is n veldhandleiding vir alle rolspelers in die tamatiebedryf. Die gids beskryf die belangrikste insek-, myt- en aalwurmspesies wat ekonomiese skade aan kommersiele tamatielande aanrig. Die handleiding beskryf ook die boilogie van die insekte, myte en aalwurms asook bypassende skadesimptome. Moniteringsriglyne en algemene beheerstrategiee word ook verduidelik en toegelig met kleurvolle illustrasies en treffende foto’s.
Customer Reviews
Rated 0 out of 5
0 reviews
Rated 5 out of 5
0
Rated 4 out of 5
0
Rated 3 out of 5
0
Rated 2 out of 5
0
Rated 1 out of 5
0
Be the first to review “Laeveld SCOUT™ vir die tamatiebedryf (Afrikaans)” Cancel reply

Reviews
Clear filtersThere are no reviews yet.