Laeveld SCOUT™ is n veldhandleiding vir alle rolspelers in die sitrusbedryf. Die gids beskryf die belangrikste insek-en mytspesies wat ekonomiese skade aan kommersiele sitrusboorde aanrig. Die handleiding beskryf ook die biologie van die insekte en myte asook bypassende skade-simptome. Moniteringsriglyne en algemene beheerstrategiee word ook verduidelik en toegelig met kleurvolle illustrasies en treffende foto’s.
Reviews
There are no reviews yet.